gallery/music girl
gallery/drawing

Kleine Engeltjies kry ń nuwe baadjie

 

Kleine Engeltjies kleuterskool is ‘n universiteit  vir kleuters, of te wel, ‘n gespesialiseerde toerustings en speel sentrum waar kinders hul optimale potensiaal kan ontdek en ontgin, waar gedefinieerde uitkomste doelgerig en met uitnemendheid nagestreef word èn waar kinders nog kinders bly. Die skool volg ‘n CAPS en Nelds gebasserde kurrikulum, is geregistreer by die Vereniging van Voorskoolse Onderwys en voldoen aan al die departementele vereistes.

 

By Kleine Engeltjies word  kleuters omvattend versorg, opgevoed en onderrig .  Al is ons ‘n kleuter universiteit val die klem nie net op kognitiewe ontwikkeling nie maar ook op otwikkeling van emosionele intelligensie, sosiale vaardighede, ‘n gebalanseerde lewensoriëntering en  fisiese ontwikkeling.

 

Kleine Engeltjies is ń Christelike en tweetalige kleuterskool vir kleuters vanaf 2 maande tot graad R.

 

 

A new feather in our Kleine Engeltjies cap

 

Kleine Engeltjies Nursery School is like a university for toddlers, in essence a specialised educational and developmental facility where littleones can reach their full potential while still having the freedom of being little and playsome.  The school follows the CAPS and Nelds based curriculum and is a registered entity complying with the requirement as provided by the Department of Education.

 

At Kleine Engeltjies we care passionately about all the little beings at our school where they can feel safe, loved and cared for.  We have enhanced our educational and developmental curriculum to include a STEAM programme which focuses on science, technology, engineering, arts and mathematics.  Although we regard our school as a university for littleones we remember just how little they are and allow them to develop emotionally, socially and physically as best they can.

 

Kleine Engeltjies is a Christian based, parallel medium nursery school for children from 2 months to grade R. 

gallery/glasses boy
gallery/123
gallery/mooi meisie